Home » Oordenkings Uit Oortref Jouself: 90 Dagstukkies Om Jou Lewe Dag Vir Dag Te Verbeter by Joel Osteen
Oordenkings Uit Oortref Jouself: 90 Dagstukkies Om Jou Lewe Dag Vir Dag Te Verbeter Joel Osteen

Oordenkings Uit Oortref Jouself: 90 Dagstukkies Om Jou Lewe Dag Vir Dag Te Verbeter

Joel Osteen

Published May 9th 2014
ISBN : 9781306497183
ebook
289 pages
Enter the sum

 About the Book 

God het jou nie geskep om n doodgewone lewe te lei nie jy is geskep om uit te styg!Joel Osteen gee sewe kernbeginsels om jou lewe te verbeter en te verryk: Reik steeds voorentoeWees positief teenoor jouselfOntwikkel beter verhoudingsOntwikkel beterMoreGod het jou nie geskep om n doodgewone lewe te lei nie jy is geskep om uit te styg!Joel Osteen gee sewe kernbeginsels om jou lewe te verbeter en te verryk: Reik steeds voorentoeWees positief teenoor jouselfOntwikkel beter verhoudingsOntwikkel beter gewoontesMaak vrede met jou omstandighedeOntwikkel jou innerlike leweBly geesdriftig oor die leweHierdie kernbeginsels in Oordenkings uit Oortref jouself is opgedeel in 90 dagstkkies sodat jy dit stap vir stap deel kan maak van jou lewe. Elke oordenking bevat n Skriflesing, teksvers, gebed en gedagte vir die dag, asook persoonlike voorbeelde om te wys hoe hierdie sewe beginsels daagliks toegepas kan word